Nelly Furtado

Nelly Furtado
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Nelly Kim Furtado
Geboorte 2 Desember 1978 (1978-12-02)
Nasionaliteit Kanadees
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise en komponis
Aktiewe jare 1996–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Nelly Furtado (gebore 2 Desember 1978) is 'n Kanadese sangeres, liedjieskrywer, komponis, en aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Lara Croft: Tomb Raider (2001), Wild Child (2008), en Max Payne (2008), en in die televisiereeks CSI: NY (2004).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne